Nuwe boek

Julian Muller, Passie en Spasie. Griffel Uitgewers 2009

Articles and Docs

Article list

# | 0-9 |A |B |C |D |E |F |G |H |I |J |K |L |M |N |O |P |Q |R |S |T |U |V |W |X |Y |Z

Article list » Articles - Magazines

Articles - Magazines (5)

Beeld, Finesse, Kerkbode, Ander

RSS Feed

Results 1 - 5 of 5

1.0/5 (2 votes)
Articles - Magazines/Beeld
Author:Julian Müller
Sedert die NG Kerk se voorlegging aan die Portefeuljekomitee van Binnelandse sake oor die wetlike reëling van permanente verbintenisse tussen mense (ook gay-verhoudings), is die knuppel behoorlik in die hoenderhok. Daar was ‘n stortvloed van...
Wednesday, 02 July 2008 | 6783 hits | Print | PDF |  E-mail | Report | More...
1.0/5 (2 votes)
Articles - Magazines/Beeld
Author:Julian Müller
Idees oor God, denkbeelde van God en taal oor God is menslike maaksels. Dit het nie uit die hemel geval nie. Dit behels almal een of ander interpretasie van wat ons in die Bybel oor God te lese kry. En in die Bybel word ‘n verskeidenheid van...
Wednesday, 02 July 2008 | 13523 hits | Print | PDF |  E-mail | Report | More...
1.0/5 (2 votes)
Articles - Magazines/Beeld
Author:Julian Müller
GELOOF EN BYGELOOF   Julian Müller     In my artikel oor godsdienstige verdonkering het ek die volgende geskryf:   Die gesonde verhouding tussen geloof en verstand moet behou word. Ons het opnuut behoefte aan bevryding van...
Thursday, 04 September 2008 | 3970 hits | Print | PDF |  E-mail | Report | More...
1.0/5 (2 votes)
Articles - Magazines/Beeld
Author:Julian Müller
DIE KERSTYD EN DIE SOEKENDE VERWONDERING   JULIAN MÜLLER   Een van ons mooiste eietydse kersliedere is Koos du Plessis se Welkom, o stille nag van vrede. Daarin sing ons van ‘n somerkersfees en dit voel onmiddellik veel nader aan ons...
Tuesday, 02 December 2008 | 3704 hits | Print | PDF |  E-mail | Report | More...
1.0/5 (2 votes)
Articles - Magazines/Beeld
Author:Julian Müller
Calvyn, Darwin en geloof                                                               Julian Müller   Vanjaar vier ons die 500ste geboortejaar van Johannes Calvyn  en die...
Thursday, 23 April 2009 | 2554 hits | Print | PDF |  E-mail | Report | More...



Powered by AlphaContent 4.0.12 © 2005-2012 - All rights reserved
JoomlaWatch Stats 1.2.7 by Matej Koval
Photosynth Designs