Nuwe boek

Julian Muller, Passie en Spasie. Griffel Uitgewers 2009

Articles and Docs

Julian Müller
Inleiding
Sunday, 29 June 2008 08:11
Written by Julian Müller


Hy is ook deeltydse predikant wat elke week baie ure in die pastorale spreekkamer deurbring. Die meeste Sondae preek hy iewers in 'n gemeente. 

Alhoewel die meeste van hierdie webbladsye in Afrikaans geskryf is, word gepoog om heelwat gegewens ook in Engels aan te bied. Die pastorale beraad word in die taal van die kliënt se keuse gedoen.  

Kopiereg

Lesers van hierdie webbladsye is vry om enige van die materiaal te gebruik vir eie professionele oogmerk, maar dit mag nie vermeerder word sonder die toestemming van die outeur nie. Indien daarna verwys word in ander publikasies, moet die nodige verwysing gedoen word

 
JoomlaWatch Stats 1.2.7 by Matej Koval
Photosynth Designs