Hierdie diens word aangebied sonder enige pretensie dat dit 'n sielkundig-terapeutiese diens is. Julian Müller is opgelei as pastorale terapeut en praktiseer as sodanig. In hierdie veld lei hy ook studente op tot op doktorale vlak. Die benadering wat gevolg word is narratief-terapeuties en pastoraal. Wanneer nodig werk hy ook in spanverband saam met ‘n sielkundige en hy doen ook verwysings na ander professionele persone.
Van sy dienste kan gebruik gemaak word, deur een van die volgende twee weë te volg:
'n Afspraak te maak by die sekretaresse, Catherine 012 4202669. Om gebruik te maak van die privaat gesprek sisteem. DIe proses is eenvoudig: a.) registreer, b.) teken in en begin 'n privaat gesprek. Vir verdere navrae en inligting stuur 'n epos
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
|




